Jordanië - Wikipedia
Jordanië grens aan Israel en Palestina in die weste, Sirië in die noorde, Irak in die noordooste en Saoedi-Arabië in die suidooste. Akaba is die belangrikste hawestad aan die Rooisee.Jordanië is genoem ná die Jordaanrivier, wat die westelike grens met Israel en Palestina vorm.Dit is amper 'n landingeslote land en beskik net in die suidweste deur die Golf van Akaba toegang tot die Rooisee.